Monday, November 29, 2010

ROUNDUP


Die vakansie was great en daar was 'n paar plekke wat ek seker is ons weer sal besoek. Ons haat nie een mekaar nie, so all in all was daar geen groot vuurwerke nie (maak nie saak hoe A2 dit laat klink nie).


Ek het 'n totaal van 2750 km afgelê (die ander 2 het elk so 'n bietjie minder met A2 die minste). Dit het ons omtrent so 174.4 L petrol geneem. Let wel; Bloemfontein se petrol kos 'n fortuin en Grahamstown is die goedkoopste. Dis 'n verskil van 19 c!


Ons het net heeltemal te veel musiek saam geneem. Ek dink ons het nie eers halfpad gekom nie.


Andersins, great trip!


Bo is 'n panorama van Oos-Londen.
A1 uit.


No comments:

Post a Comment