Wednesday, November 24, 2010

SUGAR SHACK!!

Die post is om meer te wys van gisteraand se verblyf by die Sugar Shack.  Dis 'n baie lekker en skoon plekkie.


Die toring van die local hond met die rusbank word gewys, die buite toilette en die huisie waar ons gebly het!! Is nou oppad na die Giant Pineapple!!!



No comments:

Post a Comment