Ons geniet hierdie blog vreeslik baie en wens ons was 'n vlieg in julle sakke om al die kommentaar te hoor en te sien wat julle sien. Ons skeer elke oggend ons holle vir julle en kan nie wag dat dit die volgende oggend moet word om julle blog te lees nie. Is baie bly dat julle hierdie roadtrip so baie geniet, julle aldrie verdien dit. lovies
Waar is A2 se verslae van die laaste twee dae?? Of het hy lui geword om net die nodigste te doen soos altyd as dit by skryf kom. Geniet die koel weer want dit kan bloedige warm word in die Karoo!! Julle moet mooi ry huistoe en hou matigheid voor oë.
Is dit nou die einde van die blog? Want dit was vrek lekker om dit te lees! Interessante skryfstyl met pics en al! Mal daaroor! Baie bly jul het dit geniet! Ps: sien uit na die volgende blog!
Sien, dis maklik om te comment!
ReplyDeleteBly julle geniet dit so. Hoop net die mense en plekke waar julle aandoen oorleef julle. Sien uit na die volgende "verslag".
ReplyDeleteWat moet ons se? Dat did lyk asof julle baie pret het en dat die Oos-kaap nooit weer dieselfde gaan wees nie?
ReplyDeleteEk wil net weet wie se idee was dit om 'n pakkie bilting wat skuins gehou word 'n skuinskoei te noem? Dis nogal baie weird...
Ek's bly julle geniet die trip, sal graag al jul stories wil hoor wanneer julle terug is.
Haha cool blog. Nou's ek ook lus vir 'n roadtrip... :(
ReplyDeleteAs jy 'n pakkie koekies skuins hoe, is dit nie skuins koei nie, The Bug, maar wel as jy dit met 'n pakkie biltong doen.
ReplyDeleteJulle hoef nie net hier te comment nie, julle kan die by die verskliiende posts ook doen.
PS A3 is al klaar weer besig om vir die torgoggas te vlug.
Ons geniet hierdie blog vreeslik baie en wens ons was 'n vlieg in julle sakke om al die kommentaar te hoor en te sien wat julle sien. Ons skeer elke oggend ons holle vir julle en kan nie wag dat dit die volgende oggend moet word om julle blog te lees nie. Is baie bly dat julle hierdie roadtrip so baie geniet, julle aldrie verdien dit. lovies
ReplyDeleteWaar is A2 se verslae van die laaste twee dae?? Of het hy lui geword om net die nodigste te doen soos altyd as dit by skryf kom. Geniet die koel weer want dit kan bloedige warm word in die Karoo!! Julle moet mooi ry huistoe en hou matigheid voor oë.
ReplyDeleteIs dit nou die einde van die blog? Want dit was vrek lekker om dit te lees! Interessante skryfstyl met pics en al! Mal daaroor! Baie bly jul het dit geniet!
ReplyDeletePs: sien uit na die volgende blog!