Notes on today:
Vandag die einde van ons trippie gewees. Die lang pad terug Gauteng toe aangedurf.
Eers by die Gariep Dam gestop en toe deur gery Gauteng toe. Was dit nou nogal 'n lang dag.
General Notes:
Die vakansie was AWESOME!!
Nuwe plekke gesien. En nee vir die wat gewonder het, die gedeeltes van die Oos-Kaap waar ons was was nie droog nie. Actually pretty wet. En groen.
In totaal was die musiek nie te sleg nie. A3 moet net leer van verskeidenheid.
A3 is vol issues en A1 raak te ernstig partykeer. Maar verder is hulle lekker travelmates.
A3, ek dink ons moet saam gaan op jou Baz Bus trip.
Ride like the wind, Bullseye!!!
A2
No comments:
Post a Comment