Die dag het vroeg begin(6h). En weereens was die ander 2 in die A span al weer te vinnig ongelukkig as hulle my nie in die hande kan kry nie.
Pad was lank, baie fotos is geneem... te veel fotos is geneem na my sin. Ek is gedelegate tot assistent omdat ek nie wil fotos neem nie.
Plus punt is die vreeslike posisies wat ingeneem word om die 'perfekte' foto te kry (Soos A3 wat die kanon 'Tant Tibbie' straddle)
Ry/stop padwerke het die ons so bietjie vertraag, maar ons het hier aan gekom.
As die musiek nie gou verbeter nie gaan iemand seer kry...
Hi Ho Silver Away!!!!!!!!
A2
No comments:
Post a Comment