Saturday, October 12, 2013

And we're off ... to a slow start

So, ons het na 'n lekker groot oggendete (dankie A3) eindelik in die pad geval. Ons eerste stop, Hi-Q in Nelspruit om met n slow puncture te deal. En dan, 'n paar trivia vrae om die aptyd te wek. Watter A-span lid het die grootste tas? En watter A-span lid het die meeste skoene gepak? (EK wonder nogal of iemand daai sal reg kry).

Hi-Q Nelspruit.

A1 uit tot die volgende keer

1 comment:

  1. A3 het die grootste tas en A2 het die meeste skoene gepak?

    ReplyDelete